Die sokkerspeler Ronaldo het gister ‘n broodjie bestel en agter gekom dit is ‘n worsrolletjie. Hy het so paar prostitute gekry en het toe tot sy skok agtergekom hulle is fopdossers! Hier is een van die dahlias wat vir Ronaldo gefop het. Die probleme het eintlik begin nadat hy dit duidelik gemaak het dat hy [...]
Archive for April, 2008
Demokrasie, Waddefok!?
Jong, ek weet ek sommer ek gaan gerooster word vir wat ek nou wil vra. Is demokrasie regtig die beste manier om dinge te doen? “Natuurlik!” Antwoord jy dadelik, want jy is een van die massa ge-breinspoelde skape. Jy kan nou maar jou rekenaar afsit en êrens gaan sit en doodgaan waar jy nie in [...]
Boetes, Waddefok!?
“Ma, kan prostitute babas hê?” “Natuurlik my seun. Waar dink jy kom spietkops vandaan?” Dit is natuurlik ‘n grap. Ons almal weet prostitute se kinders word almal prokureurs en politikusse. Wat ek eintlik oor wil kla is blerrie boetes! Dit is die mees onregverdige bliksemse stelsel in hierdie land van ons. Oraait miskien nie, maar [...]
Kwaadgeld vir kleingeld
Ek was nou die dag weer by die Pick’nPay en hulle weer nie kleingeld vir my gehad het nie! Dan kry jy daai kyk van “Hoe durf jy hier opdaag sonder kleingeld?”. Ek val elke keer amper vir daai kyk. So oomblik van self haat en verwyt gaan deur my gedagtes. Dit is natuurlik net [...]
Waddefok!? Waar’s my tottie?
Daar is towernaars/toordokters in die Congo wat penisse steel! Hulle sê dat jy moet oppas vir mense met goue ringe. Moenie my so kyk nie! Dit is my trouring. Fokof! Ek het nie jou penis nie! Die polisie probeer vir almal sê dit is ‘n kak storie maar daar is ouens wat sweer hulle tottermannetjies [...]

