Volgende keer as iemand weer kla oor hoe die Suid Afrika so derde wêreld en agterlik is, lag in sy gesig en noem hom ‘n poephol. Tensy hy natuurlik ‘n steroids deurweekte kragapie is wat heeldag kakpraat oor ‘supplements’ en hoenderborsies. Dan noem jy hom ‘Meneer’ en lag agter sy rug want hy weet nie [...]
Archive for April, 2008
Hoe piele is die onderwysdepartement?
Jy sien, ek moes nourie dag die tog aanpak na die department van onderwys in die middle van die Johannesburg hool. Ek was redelik gelukkig dat ek slegs omtrent 7 keer moes sirkel sodat ek darem semi decent parkering kon kry. So daar het ek stap een redelik pynloos agter die blad. So stap ek [...]
Frans Ludeke en die Bulls, Waddefok?
Frans Ludeke het kaal foto’s van iemand hoog op in die Bulls bestuur se suster, of dalk ma en dryg om dit op die net vry te stel. Ek het ‘n vermoede hulle is baie skurf. Dit is al manier waarop daai ou nog sy job kan hê. Die finale leidraad was toe hulle 7 [...]
Uruguay klap ‘n braai
Waddefok vang die pêrre in Uruguay nou aan? Jy sien, ek was altyd van mening dat ons Suid-Afrikaners mos ‘n braai kan gooi. Lekker dop in die hand en om die vuur staan en ‘n paar choppies en steaks regkry om deur die nek te ryg. Nou sien ek dit is nou nie ‘n ordentlike [...]
Bob Mugabe, Waddefok?
Waddefok is dit met Bob Mugabe? Enige poephol weet as hy nie meer welkom is nie. Is dit nie die kakste gevoel ooit nie? Jy maak ‘n ou onskuldige grappie oor hemelkinders of alkoholisme en dan is jy die drol in die drinkwater, die vlieg in die salf, die ‘staple’ in die kondoompakkie. Hoe de [...]
