Ek het so tien jaar terug, heel selfvoldaan, gesê dat die 60′s modes ‘n ‘comeback’ gemaak het, die 70′s het maar not te donner sal die aaklige 80′s ooit weer sy verskyning maak nie. “Die klere was heeltemal te ‘way out’ en mans is nou al heeltemal te bang om gay te lyk” het ek [...]
Archive for May, 2008
Koebaai Koning! Prince Charles is volgende!
Nepal het besluit om ontslae te raak van sy Hindoe monargie. Die koning is gesê om sy paleis te ontruim. Mooi so Nepal! Nou wag ons net vir Engeland om agter te kom dat om ‘n koninklike familie te hê is simpel en onnodig. Soos om te stem in Zimbabwe of om ingeboek te word [...]
‘n Handige gids tot kantoor oorlewing
Ek is baie dankbaar dat ek nie meer in ‘n kantoor werk nie. Vir die arme skepsels wat nog in ‘n kantoor werk en geforseer is om met ander mense oor die weg te kom het ek ‘n paar handige wenke. Wie om te vermy: 1. Die Kantoor Skinderbek: Sy (ja ‘sy’ want mans is [...]
Pasop vir seksdwelms, en seks en dwelms.
Die Kanadese Gesondheidsraad het ‘n waarskuwing uitgereik oor die magdom (en ek kry genoeg ‘spam’ oor die kak) seksdwelms wat op Viagra se sukses ry. Van die goed het lelike ‘side-effects’ soos hartkloppings, lae bloeddruk, voetskimmel en borspyne. Die groot fokop is natuurlik dat as jy vir sekere mans sê “Pasop, jy gaan hartkloppings, voetskimmel, [...]
Wat Google jy jou frats!?
Ek kan met Google se plug-in, Analytics, sien watter terme mense gebruik het om by Waddefok uit te kom. Laat ek nou vir jou sê, daar is ‘n paar vreemde kalante daar buite! Hier is so paar van my ‘gunstelinge’: 1. Geperforeerde dikderm: Hierdie is die mees populêre search-term wat gebruik is, behalwe ‘Waddefok’ self. [...]

