Archive for May, 2008

Bootmense, Waddefok?!

Vir my is een van die beste bewyse dat geld nie styl of klas kan koop nie bootmense. Die drol met die wit of swart double-cab 4×4 met die Sharks plakker agterop wat ‘n boot dam toe sleep. Besef jy hoe ‘n hoë graad van tappitgeit jy behaal het? Ek sien honderde van hulle, daar [...]

‘n Skelm lepel lê.

Ek weet nie of hierdie storie, oor ‘n Maleisiese skelm wat eers so rukkie wou lepel lê by die vrou wat hy besteel het, my ontstel of nie. Aan die een kant haat ek fokken skelms en enige storie oor misdaad maak my kwaad. Maar hierdie storie het soveel vrae onbeantwoord gelaat. Die skelm het [...]

Liewe Dr. Platzhund

Dr. Platzhund ignoreer nou al lank my brief en ek wil dit graag deel met die res van julle Waddefokkers. Liewe Dr. Platzhund, My hond (‘n 8 maand oue Pug) blaf vir my as ek op die kakhuis sit. As ek alleen hier by die huis is dan skuit ek sommer met die deur oop. [...]

Gemeenskak* met volle ereksie.

‘n Afrika kruie dokter doen baie moeite om Afrikaanse inwoners van Randburg te oorreed om van sy dienste gebruik te maak. Toe ek die voubiljet advertensie in my posbus kry het ek sowaar gekrul van die lag. Ek hoop ander inwoners van Randburg kan ten minste net ook die tyd neem om hierdie man te [...]

cuz im a ritard

Ek voel ek wil ‘n aar bars elke keer wat ek iemand sien wat sy eie taal so verskriklik verkrag. In die foto spot hulle met so poephol op ‘n forum. Jy sien dit meer op die ‘gaming’ forums en so aan, maar dit raak al hoe meer algemeen. Dit is vir my vreeslik ongeskik. [...]