Een groot vrees wat Afrikaners het (behalwe misdaad en haarverlies) is om kommin te wees. Ek is baie uitgesproke oor daai kak “Stoutgat rugby sokkie treffers volume 18″ albums met die spot prentjie omslae. En ek het al ‘n paar keer so gesê waarop iemand in die geselskap sê “Ja, kyk, ek het twee van [...]
Archive for May, 2008
American English, Waddefok!?
Firefox het my nou net weer gevra of ek die ‘American English dictionary’ wil oplaai. Dit is bietjie soos om te vra of ek paashaas pastei wil hê of ‘n paar kappe saam met Kersvader wil gaan maak. Amper soos wat sommige mense met ‘n reguit gesig kan sê Zimbabwe is ‘n demokrasie. Daar is [...]
Steve Hofmeyr se dikderm.
Steve is beter julle! Hierbo is ‘n genuine foto van sy dikderm! As julle hand getekende kopieë wil hê kyk uit op e-bay. Sy familie wil nie bekend maak in watter hospitaal hy is nie. Hy is in die Wilgeheuwel hospitaal, saal C14, let op die koffie winkel net voor jy by die saal inloop. [...]
Steve Hofmeyr trou. Weer.
Steve Hofmeyr (of Pappa vir so baie van julle) is gister in die hospitaal opgeneem om ‘n geperforeerde dikderm te herstel. Steve het ook onlangs aangekondig hy gaan die ontsaglike hoeveelheid kak wat hy met Natasha aangejaag het probeer regmaak. Hy gaan weer met haar trou. Sien, dit hang af van hoe jy die hele [...]
Gee my die eerste 100 biljoen in twintigs asseblief.
Bewys dat dagga met jou kop rondfok? Hierdie is ‘n goeie begin. Hierdie trilwillem roker het probeer om ‘n tjekkie vir $360 000 000 000 te wissel by sy plaaslike bank. Hoe gerook moet jy wees om met hierdie kak idee vorendag te kom? Dit is die bruto binnelandse produk van Griekeland vir vark steaks! [...]
