Archive for June, 2008

Spietkop poepholle jaag kak aan.

Die Metro polisie (professionele wegkruipertjie spelers van die staat) het, as jy nou nog nie gehoor het nie, groot kak aangejaag in Jo’burg. Hulle het so staking/afdag/kak-aanjaag sessie gehad waar hulle verkeer op die M2 hoofweg geblokkeer het. Toe die polisie (die genuine polisie, nie die blygemaakte spietkop dose nie) hulle kom wegjaag, ontaard dit [...]

Dink mooi oor jou website se naam.

Cartoon Ek het hierdie lank terug gelees en my gat afgelag. Molestasie kleuterskool! HA! Be careful when you choose a domain for your company website, particularly if you’re justaxposing words. You might end up with results like: 1. A site called ‘Who Represents‘ where you can find the name of the agent that represents a [...]

Snaaksgenoeg, ons weet self nie.

Ek kry gereeld snaakse foto’s in my indoos, maar elke nou en dan kry ek iets spesiaals. Iets wat nie net snaaks is nie, maar werklik vreemd en aangrypend. Wat de bliksem gaan hier aan? Is dit ‘n Boksburg braai wat skeef geloop het? Is dit die begin van ‘n vreeslike ‘fetish’ blou movie? Is [...]

Menslike kaviaar? Nee regtig!

Is jy skatryk en moeg vir die afgesaagde kreef, truffles en kaviaar wat ryk mense moet afwurg? Hier is iets spesiaals! Hierdie meisie, Chrissie, verkoop haar eie eierselle in ‘n bottel! Mmmmm…. Daar is wel een probleem, sy verkoop hulle een een. Ek weet nie wanneer laas sy ‘n Salticrack gesien het nie maar een [...]

Uiteindelik, harde woorde vir Mugabe van Mbeki af!

Uiteindelik het Pres Thabo ‘I can’t comment on that’ Mbeki ‘n harde lyn teen sy vriend en kameraad, Bob Mugabe ingeneem. Hy is aangehaal deur SAPA nuus agentskap om te sê: “I would hope that that leadership would still be open to a process which would result in them coming to some agreement about what [...]