Het jy al ooit gevoel jy mis uit op iets moerse? Ek het destyds met Titanic so gevoel. Die boot sink…….en? Maar mense het absoluut Afghan gegaan op die movie, heeltemal bos. Daar was mense wat hom drie keer gaan kyk het. Op die selfde bliksemse dag! Toe ek dit later op Mnet gekyk het, [...]
Archive for June, 2008
Kalmeer nou oor die sigarette en doen iets oor die gesuip!
Die Kanadese regering het nou alle winkel eienaars wat sigarette verkoop verbied om hulle enigsins ten toon te stel. Lees bietjie meer hier. Die een ou sê: “It’s a pain in the ass, and a double-standard that the government supports liquor sales”. Ek stem heelhartig saam. Ek wens ons regering wil net so bietjie kalmeer [...]
Chris Rock maak rassistiese grappe, en ek lag my gat af.
Ek en Trilwillem het Sondag na Chris Rock se laaste show op die Suid-Afrikaanse toer gaan kyk. Ek het my gat af gelag. Dit was ongelooflik om te sien dat nie een demografiese groep sterk verteenwoordig was nie. Daar was van ge-dreadlock-de wit studente tot swart huisvroue. Daar was van kleurling daggarokers (langs my) tot [...]
Help vir Ignatius ‘n meisie kry.
Ignatius Meintjies het hierdie foto ingestuur met die onderstaande brief. Liewe Worsbeursie, Ek is flippen desperaat vir ‘n ernstige verhouding met ‘n meisie. Ek hou van stap, lees, paintball en online-poker. Ek het al die ‘online dating’ ding probeer maar ek kry net weird girls wat in moerse vuilgat en perverse aktiwiteite belangstel. Die foto [...]
Dublin kry ‘n TRIL kliniek!
Ek neem aan daar is groot opgewondenheid oor die TRIL kliniek wat in Dublin oopmaak. Dit lyk my die Iere is aan die snykant van moderne medisyne wanneer dit by mans se seksuele gesondheid kom. Uiteindelik het Ierse mans iets anders behalwe die internet en selfbewuste geselsies met vriende om hulle te help as daar [...]

