50 Cent, die Rapper, of Fiddy/Fitty soos die mense (lees: dom donders) wat hom liefhet hom noem het na bewering sy eie huis afgebrand. Die feit dat hy sy seun se ma wou uitgooi uit die huis uit en dit nie kon regkry nie, en dat daar ‘n leë kan petrol in die hoek van [...]
Archive for June, 2008
Liewe Dr. Platzhund II
June 3rd, 2008
No Comments
Nog ‘n onbeantwoorde brief aan die goeie dokter. Liewe Dr. Platzhund, My hond kak ontsaglik baie. Ek het, op ‘n vermoede wat ek gehad het, al my hond se stront opgetel en in ‘n sak gehou vir ‘n maand. Ek het die sak toe vergelyk met die sak hondekos wat ek hom gegee het. Die [...]
Dit is Mbeki, nie ‘Himbaykey’ nie!
June 2nd, 2008
No Comments
Ek kry baie grap e-posse waar daar gespot word met swart mense se uitspraak van Afrikaans en Engels. Veral Engels. Die gesegde lui:”People in glass houses………have great suntans” nee, dit was ‘n grappie, “People in glass houses……..grow great weed”, nee ook nie. Die punt is dat jy nie te hard vir iemand anders moet lag [...]
