Archive for July, 2008

Die tipe ou wat vir jou sy lighter gooi as jy vol petrol is

Spotprent Hier is vir jou ‘n vreemde storie. Die Koreaanse ou het homself vol petrol gegooi en gedreig om homself aan die brand te steek. Dit was soos gewoonlik oor ‘n meisie. Die nuwe boyfriend gooi toe vir hom ‘n lighter en sê “Go for it” (maar natuurlik in Koreaans want hy sou nie “Go [...]

Doodstraf? Snaaksgenoeg nie.

As ek ‘n G6 selfaangedrewe kanon by die weermag sou steel en ‘n hele weeshuis se kinders ontvoer, vasmaak aan die G6 as gyselaars en die parlement gebou aanval in ‘n tipe van ‘n een man staatsgreep, sou ek skuldig wees aan gewapende roof/diefstal, hoogverraad, ontvoering, moord, beskadiging van staatseiendom,  en die bestuur van ‘n [...]

Jy hoef nie te leer nie, jy dring net aan op ‘n slaag!

As ek maar, toe ek in Matriek was, net geweet het wat die skoliere van Khutsong nou duidelik weet, sou dit vir my soveel makliker gegaan het. Ek haal aan: Lessons at three Khutsong high schools have been disrupted since April this year. Learners boycotted classes just before the winter holidays in support of 23 [...]

Veelrassige paartjies is mos al ou nuus, of hoe?

‘n Wit ou met ‘n swart girl is mos al ou nuus of hoe? Dit is soos die vorige 7 reeks BMW, dit was interessant toe jy hom die eerste 5 keer gesien het, maar nou is dit net nog ‘n poephol wat nie sy flikker kan gebruik nie. Ek wens iemand wil dit vir [...]

Bob Mugabe lippe lees strokiesprent