Ek lees nou net dat Bob ‘Some-of-my-best-friends-are-black’ Mugabe ‘n spesiale hospitaal saal het vir sy beseerde politieke vyande waar hulle dan goed soos pyn verdowing en bedpanne geweier word. As die lewe jou onder kry en jou ernstig neerslagtig maak, dink aan die volgende: Robert Mugabe, gaan sit op ‘n warm dag, heeltemal kaalgat, per [...]
Archive for July, 2008
Die rugby TMO en hoe om hom te misbruik
In die Blou Bulle, Sharks game het die TV ref 30 minute geneem om ‘n verskeidenheid onnodige beslissings te maak. Nou’s almal kwaad vir die TV ref, of vir die skeidsregter. Ek vermoed die spelers het agter gekom dat Fortuin enige stront na die TMO verwys en begin om kak op te maak sodat hulle [...]
Stuart Dickinson suig, selfs Wikipedia sê so.
Gaan kyk vinnig want hulle gaan dit afhaal. Hulle moenie, want dit is waar, maar hulle gaan. Wikipedia, en ons weet als in Wikipedia is waar, sê ook dat Stuart Dickinson blind en bevooroordeeld is. Ons het dit al lank geweet maar nou kan ons dit uit ‘n ensiklopedie aanhaal.
Selfmoord bevordering onder skelms.
Ek het sopas ‘n artikel gelees oor ‘n staat in Amerika se vuurwapen wet wat gewysig gaan word. Een van die regters het toe statistiek aangehaal wat sê dat meer as helfte van vuurwapen verwante sterftes selfmoord is. Ek kan nie onthou of hy vir of teen die ding was nie, dit is in elk [...]
