Ek is nou die dag vir die eerste keer op ‘n sekere webtuiste vol ernstig depressiewe perde wat aangaan oor hoe kak Suid Afrika is. Hulle kap ‘n rowwe rassistiese depro. Dit is net snot en trane, woede, en algemene kou-my-polse-want-ek-fokken-haat-dit-hier waaibs. Ek weet baie mense vra dit altyd, maar as jy regtig nie hou [...]
Archive for September, 2008
Man vlieg ‘soos ‘n voël’ oor die Engelse Kanaal.
Yves Rossy, van Switserland, het ‘soos ‘n voël’ oor die Engelse Kanaal gevlieg. “I have proved it is possible to fly like a bird,” he said with a big grin. Ja, hy het bewys dat jy, behalwe vir die koolstof-vesel vlerke, straler enjins wat jou teen so 200km/h vorentoe skiet, valskerm en ‘n vliegtuig wat [...]
Ironie, die ANC mag maar.
Toe arme oom Jacob Zuma deur Thabo Mbeki in die pad gesteek is, het al sy tjomme heeltemal Afghan gegaan. “Hy is nie eers direk betrokke by die Shabir Shaik hofsaak nie!” het hulle geskree. “Hy word net ge-blerrie-noem” het hulle gepleit “dit is nie dieselfde as skuldig nie!”. Thabo is nou in die pad [...]
Ons onderbreek Noot vir Noot……….er……want ons kan.
* Gisteraand roep my vrou my opgewonde maar gespanne nader aan die tv. “Hulle het nou Noot vir Noot onderbreek met Breaking News“. Daar is ‘n duisend kamera flitse wat afgaan, daar is ‘n tros mikrofone, asof hulle in die store gaan krap het vir nog, elke radio en tv stasie is op ‘stand-by’. Toe [...]
Handelsmerk lojaliteit, die ANC is koning
As McDonald’s aan my ‘n kakkerige burger verkoop, of as Windows XP my meer kak gee as wat hy werd is, is my reaksie om vir enigeen wat wil luister te sê ek gaan na die kompetisie toe, Steers kry van nou af my geld, en ek gaan leer om Linux te gebruik. Dit is [...]
