Archive for October, 2008

Kabeldiefstal en die oplossing.

Elke jaar kos kabeldiefstal Telkom en Eskom miljoene rande. Eintlik weet ons almal wie eintlik betaal vir die gesteelde kabels, en as jy kyk na die ‘performance bonuses’ wat daai poepholle kry, is dit is nie Telkom of Eskom nie. Behalwe die geld is die hoeveelheid ongerief en verlies aan besigheid absoluut skokkend. Ek het [...]

Hoeveel Bangladeshi’s vat dit om ‘n toilet reg te maak?

Hoeveel Bangladeshi’s vat dit om ‘n toilet reg te maak? As jy geen sin vir humor het nie sou jy seker sê ‘een’. As jy ‘n regte grapgat is sal jy dalk sê “51, 50 om hom deur hulle gatte te trek, en een om hom reg te maak”, of dalk “net een ou, solank [...]

Om te onderhandel met ‘n krimineel.

Sê nou maar jy het jou kar as gesteel aangemeld by die polisie, omdat hy gesteel is en nie omdat jy dronk bestuur het en die kar van die pad af gejaag het in ‘n boom in nie. Veronderstel ook dat die polisie jou bel om jou mee te deel dat hulle jou kar gekry [...]

Hoekom IS tieners so deur die kak? Dit is hulle breine.

Ek stap nou die dag in ‘n winkelsentrum en sien op so 50m (wat bliksems vêr is in ‘n winkelsentrum) een van die kakste haarstyle wat ek in my lewe gesien het. Dit is wit ge-bleach en die wortels begin so swart uitgroei, maar met so geel oorgangsone. Die haartyl het nie die ‘edgy look’ [...]

Die hoof oorsaak van rassisme in Suid Afrika, ek het dit!

* Die gemiddelde wit kantoorwerker se interaksie met swart mense is baie beperk. Daar is gewoonlik net ‘n Portia en ‘n Zinzi en miskien Martha die ‘tea lady’. En meeste wit mense hou van die swart mense saam met wie hulle werk. Behalwe natuurlik as dit regtig ‘n rimpelkring is, maar die kanse is goed [...]