My pa het gesê julle moet met my speel! Hy sê ek kan speel en as hy so sê dan is dit so want my pa is ‘n held. As julle nie saam met my wil speel of eet of stort nie dan gan ek OP MY TRUI KOTS! WHAAAAAAAH! I don’t hate Afrikaners, says [...]
Archive for October, 2008
Ronald McDonald rand ‘moeilike’ klient aan.
Daai glimlag het my nog nooit gebol nie. Die man is ‘n psigopaat en hoort in die tjoekie. Ek hoop nie dit is net ek wat hierdie foto so bliksems snaaks gevind het nie. Ek sit en giggel al vir 5 minute soos ‘n skoolmeisie. Ek het die foto op hierdie absurde site gekry: http://yourargumentisinvalid.com/ [...]
Ironie, die ANC mag maar (2)
Toe ‘n regter Thabo Mbeki daarvan beskuldig het dat hy ingemeng het in Jacob Zuma se vervolging, het al die pro-Zuma ouens met skuim om hul monde geskree “Vat hom weg! FIRE hom! Ons kan onmoontlik nie wag vir 6 maande nie!” Nou dat daar sprake is van ‘n wegbreek party sê presies dieselfde ouens [...]
Steve Hofmeyr, is ek net jaloers?
Ek het gister met ‘n groep meisies gesels en op ‘n manier begin ons oor Steve Hofmeyr praat. Ek sê toe hoe irriteer daai Pampoen song my. Ek het darem bygelas ek weet dat ek die enigste Afrikaanssprekende is wat dink die liedjie blaas, groot tyd. Hulle almal se konsensus was, “Jy is net jaloers”. [...]
Net Jacob’s koffie vir my asseblief, ek’s ‘n snob
Ek raak so geïrriteerd met mense wat snobs is oor die kits koffie wat hulle drink. “O nee, net Nescafe Select Super Deep Roasted Platinum Edition vir my dankie”. As jy regtig so fynproewer was sou jy besef het dat net gefiltreerde koffie of espresso kan klassifiseer as koffie. Die hele idee van kits koffie [...]
