Archive for October, 2008

Klein stront jaag polisie op ‘n knop in ‘n gesteelde kar!

Kyk bietjie na hierdie storie. Die laaitie het ‘n kar in die hande gekry en op die hoofweg gaan rondjaag. So laaitie se gat moet ordentlik brand. Hy het natuurlik die coolste braai-storie om te vertel vir die res van sy lewe. As jy ‘n storie begin met “Het ek jou al vertel van toe [...]

Verkeersirkel, vier-rigting stop, daar IS ‘n verskil.

* Ek is nou raad op. Geheel en al, bliksems raad op. So hele paar jaar terug het hulle hier in Johannesburg begin om ‘traffic calming zones’ in te sit op paaie wat nooit gemaak was vir swaar verkeer nie. As ‘n Johannesburger een ding kan reg doen, is dit ‘n korter pad kry. So [...]