Sien asb die ernstige post oor anoreksie Dit is vir my interessant dat daar waarskuwings op amper alles is deesdae. Die eerste 2 of 3 bladsye van ‘n produk se handleiding is waarskuwings. Moenie in die bad jou hare droog blaas nie, moenie jou groot skerm plasma TV buite langs die braai installeer nie, moenie [...]
Archive for November, 2008
Stout ouers en slim kinders.
November 11th, 2008
No Comments
Ek het iets snaaks agter gekom. As enigiemand ‘n probleem het met, byvoorbeeld, sy drein, sal niemand snaaks dink as hy ‘n loodgieter bel nie. Sommige mense is glad trots op hul spesifieke tekortkominge. Gereeld hoor jy “Nee wat, wat ek weet van naaldwerk is gevaarlik” of “Ek kan nie eers ‘n stokmannetjie teken nie”. [...]

