Ek gaan loer gereeld na die sleutelwoorde wat mense gebruik om by Snaaksgenoeg uit te kom. My top term bly nog ‘Dikderm’, as gevolg van die post wat ek oor Steve Hofmeyr gedoen het. Maar ek het vanoggend op die snaakste een nog afgekom. “Bediende masturbeer man”. Kan jy dit oorvertel? Nee regtig. Dit kan [...]
Archive for January, 2009
Is jy te onnosel om ‘n rekenaar te besit?
Ek kry hierdie vanoggend deur die e-pos: This is a true story from the Word Perfect Helpline, which was transcribed from a recording monitoring the customer care department. Operator: ‘Ridge Hall, computer assistance; may I help you?’ Caller: ’Yes, well, I’m having trouble with WordPerfect.’ [...]
Lance Armstrong se hele ou bal
Die Suid Afrikaanse krieketspan het die Aussies pak gegee, in hulle eie agterplaas. Hulle het ‘n toetsreeks en ‘n eendag reeks gewen teen ‘n span wat krieket vir omtrent ‘n dekade al oorheers. Hulle is befok. Enigiemand sou geëerd wees om hulle te ontmoet. Nie daai skuimbol fietsryer Lance Armstrong nie (Julle weet hoe voel [...]
Bliksemse fietsryers!
Ek het lankal alle simpatie met fietsryers verloor. As ek hoor van een wat raakgery is moet ek regtig hard probeer om nie lekker te kry nie. Daar is twee dom donders wat elke Sondag by ‘n sekere smal straatjie op ry wat ek graag wil gebruik en die twee onnosele fietstrappers ry LANGS mekaar [...]
Groet die grotman, in die Pick ‘n Pay.
Ek het gister ‘n regte man in die Pick ‘n Pay gesien (of is dit nou offisieel PnP? Hel dit is ‘n kak logo). Met ‘regte man’ bedoel ek dit in die dra-’n-knuppel-rond, neandertal ‘genuine’ man sin. Hy het so rustig langs sy vrou gestaan en aan die trollie vasgehou toe daar drie relatief sexy [...]

