Ek praat nou van die vliegtuig wat meesterlik in die Hudson rivier ‘geland‘ is. Hier is hulle nou besig om die ding uit die rivier te probeer haal. Ek het ‘n probleem met die volgende stelling in daai tweede artikel: “He was widely praised for his skill in bringing down the stricken plane after both [...]
Archive for January, 2009
Soveel woorde vir seks
Ek het lank terug ‘n kamer met so paar ouens van Carltonville af gedeel(Dit is ‘n lang storie). As daai ouens ‘n goeie maatstaf was vir die res van Carltonville, is Carltonville die Skurf hoofstad van Suid Afrika. Daai ouens was MOER skurf. ‘n Goeie voorbeeld van hoe skurf hulle was, is toe Jan, wat [...]
Die prys van geheue
Ek is gister in een van hierdie rekenaar winkeltjies in op soek na Micro SD vir my nuwe foon. Ek sien toe agter die toonbank hang daar so paar maar teen buitensporige pryse. Ek vra toe vir ‘n ou agter ‘n rekenaar, “Hoor hier, die pryse van julle Micro SD is bietjie rof? Is dit [...]
Hoekom glo mense die stront!?
Trilwillem het vir my hierdie foto aangestuur. Ongelukkig het hy net sy selfoon gehad, maar die idee is daar. Dit is vir ‘n produk met die naam ‘Solalaphi Booster’, en met die produk sal jy jou bed breek so verskriklik sal jy kan spyker. Kyk, hulle wys tot vir jou die gebreekte bed en ‘n [...]
Sy het uitgesaai, en my mantenna was ingestel.
Nou die dag, toe ek op pad see toe bestuur het, het ek my gedagtes so bietjie laat vaar, soos mens maar doen op ‘n lang pad, en ek met ‘n nuwe woord vorendag gekom. As jy ooit Deuce Bigalow gekyk het, sal jy onthou dat hulle na die manlike geslagsdeel verwys het as ‘Mangina’. [...]
