Archive for February, 2009

Hoe om stoute seksvideo te neem

Na aanleiding van die swak gehalte van die Joost video, wat dalk nou uitkenning onmoontlik gaan maak, gaan ek so bietjie van ‘n ‘how to’ gids opsit vir enige voornemende rugsteker terte wat dieselfde ding beplan. So paar handige wenke: Moenie jou kakkerige selfoon videokamera gebruik nie. Onthou jy wil vir ander mense wys presies [...]

Al weer daai bliksemse fietsryers!

Gaan lees hierdie tragiese verhaal. Lees veral die kommentaar op die artikel. 99% van hulle hou nie van fietsryers nie, en glo hulle ry soos bobbejane. So 10% van hulle klink eintlik sommer net moorddadig. Paar goed wat my opgeval het was 1. Die twee middelste fietsryers is getref deur ‘n lorrie. Hoe bliksems vêr [...]

Foto’s in Heat van Joost

My vrou het die Heat huis toe gebring vandag. Ek kon nou uiteindelik so paar van die foto’s goed bestudeer. Hulle is baie skugter met die foto’s, so gaan koop nou maar ‘n Heat en ondersteun die aasvoëls wat teer op ander se ondergang. Ek moet vir jou sê, dit lyk nie goed nie. Wel, [...]

Persoonlikheidstoets met kleur voorkeur

Hierdie is ‘n persoonlikheidstoets wat ek jare terug geleer het. Hoe dit werk is, jy rangskik die kleure sodat die waarvan jy die meeste hou heel bo verskyn tot by die wat jy die minste van hou heel onder. Maak seker jy neem kennis van al die kleure voordat jy hulle neerskryf, daar is agt. [...]

Anoreksie, die keer nie ‘n grap nie

Ek kry soveel ‘hits’ vir die term ‘Anoreksie’ en die verkeerde spelling ‘Anoreksia’ omdat ek ‘n post opgesit het wat eintlik niks met anoreksie te doen het nie, maar die opskrif was “Ek het anoreksie oorwin”. Ek voel nou so bietjie skuldig oor al die besoekers, vir wie ek van net soveel hulp was as [...]