* Joost het ‘n tattoo op sy gat, waarvan ek nie foto’s gaan opsit nie. Ek is groot op gay-regte, maar laag op gay-entertainment. Hy besit ook volgens hom nie een paar Polo sokkies nie, en dra nie fishnet of stukkende onnies nie. Dit begin al meer lyk of Rapport ‘n rat voor die oë [...]
Archive for February, 2009
Julius Malema
Dit is moeilik om iemand te haat wat jou soveel laat lag. Man! Het ek al gelag vir die mamparra.
Arme Joost van der Westhuizen
Ek praat nou van die seksvideo waarin Joost na bewering verskyn. Hy sê dit is nie hy in die video nie. Hy sê ook “My hart is by die Here.” Ek het nog nie die video gesien nie, en Rapport is omtrent so geloofwaardig soos ‘n tweede-handse karverkoper met dobbelskuld, so dit is dalk regtig [...]
Die konneksie tussen griep en aardverwarming
Ek staan nou die dag en urineer by een van daai porselein lelies in ‘n publieke toilet, en sien toe een van daai advertensies wat hulle oral opsit in die kleties. Ek hou eintlik van die advertensies, want vir een of ander rede voel die advertensie agentskappe hulle moet meer grappig, oorspronklik en so bietjie [...]
Het jy hoofpyn? Soek jy een?
Gaan kyk bietjie hier. Twee vlieë met een klap. Ek het jou ‘n hoofpyn of epileptiese aanval gegee, en ek het my deel evangelisasie in vir die dag. Nee, eintlik grap ek, as jy lank genoeg vir daai site kan kyk om te lees wat daar staan voor jy die ‘tab’ toemaak, dan is jy [...]
