Kak onfiks, maar gretig. Ek is natuurlik te veel van ‘n introvert om my seksuele voorkeure en gunsteling posisies op my t-hemp te dra, maar dit is dalk net ek.
Archive for February, 2009
Liewe Fokter Dill…
Liewe Fokter Dill, Ek en my kêrel (sien aangehegde foto) bly nou reeds 4 jaar saam. Ons het ‘n baie goeie verhouding, en het baie in gemeen. Daar is wel iets wat my nou al so rukkie lank pla. Kallie (‘n skuilnaam) probeer my nou al vir meer as ‘n jaar lank ompraat om ‘n [...]
Wat is in ‘n naam?
Hierdie arme ou sukkel seker deur die lewe met daai naam. Ek het al ‘n paar ouens geken wat hulle gatte aflag vir ouens met vreemde, en soms nie so vreemde, name. As die naam nie snaaks is nie dan maak hulle hom snaaks. “Potgieter……..Pottie, HUHUH Pottie-Tottie, HUHUHUHU, Pottie-Tottie, Pottie-Tottie. Hy Pieter, ontmoet vir Pottie-Tottie, [...]
Ek en Julius Malema stem saam oor iets!
Julius Malema en die ANCYL glo dat dit ‘n verleentheid sou wees om ‘n president te hê wat tereg staan op aanklagte van korrupsie. Ek het nooit gedink ek sou met die kwaskop saamstem nie, maar ek doen. Ja Julius dit sal, om dit ligtelik te stel, ‘n verleentheid wees. Amper so groot verleentheid soos [...]

