Nog nooit was die Kaapse Vlakte so trots op ‘n jong dame nie. Hannah Mintanne is die nuutste sing sensasie uit hul eie agterplaas. Maar Hannah self is baie beskeie, “Dit issie ‘easy’ om dit te ‘cut’ innie ‘music industry’ nie. Mense maak nie uit van allie ‘temptations’ en ‘pressure’ nie. Ek is net bly [...]
