Blackie de Wit van Kemptonpark is dalk diep in die sop nadat hy, volgens Nando’s se regsverteenwoordigers, “blatant gepoog het om op Nando’s se sukses en uitstekende bemarking te teer”. Blackie wou ‘n restaurant open vir seksueel avontuurlustige paartjies, en sê dat die ooreenkoms in logo’s blote toeval is – “Dit is hoe dildo’s lyk, [...]
Archive for July, 2009
Hier kom ‘n ding!
Ek het dit al gesê, maar gaan loer bietjie by www.somethingawful.com. Nie alles is snaaks nie, maar elke nou en dan is daar ‘n classic soos die een. Die ou het net daai KY buisie bygesit, en die hele ding verander van twee ouens wat stoei na iets vreesaanjaend en onsedelik. Snaaks hoe die ou [...]
Is jy ‘n krokodil of ‘n sjimpansee?
Krokodille is van die suksesvolste, indien nie die suksesvolste, ontwerpe wat die aarde nog gesien het. Wetenskaplikes glo dat hulle ongeveer 200 miljoen jaar oud kan wees as ‘n spesie. Dinosourusse het ongeveer 65 miljoen jaar gelede uitgesterf. So wat ookal die duisende ander spesies laat uitsterf het, het omtrent geen effek gehad op krokodille [...]
Wat die weirdo’s Google
Dit is ongelooflik! As ek regtig kreatief probeer wees, sukkel ek om met die stront op te kom wat mense Google. Jy kan op jou blog se statistieke sien watter terme mense ge-Google het om by jou uit te kom. So paar van my huidige gunstelinge is bv: “fotos van vagina van ‘n koei” – [...]
Ek is jammer dat ek nie ‘n Michael Jackson aanhanger is nie!
Een van die grootste foute wat jy in jou lewe kan maak, is om te dink dat ander mense net soos jy dink. Ons het almal daardie geneigdheid, maar jy MOET dit beveg! Jy mag dalk dink die kyk in mense se oë as hulle jou ge-’dropte’ GTi, met die vlerkie, ‘split rims’ en neon [...]

