Archive for September, 2009

Casterisimanja, haar naam het dit eintlik weggegee.

Foto van HIER af. Hel ouens, ek kry vir Caster Semenya regtig jammer. Hierdie hele politiese kakstorm, en waaroor dit eintlik gaan is oor haar privaat dele, of gebrek aan sekere privaat dele, of surplus privaat dele, of selfs privaat dele wat goed doen wat hulle eintlik nie moet doen nie. As die hele land [...]

Casper de Vries, Afrikaners en God

Casper het hierdie kwyt geraak op sy Facebook profiel: “Ag Here, hoekom lyk mens altyd so kak op ’n paspoortfoto? My nuwe een laat my lyk soos ’n fokken serial killer wat ná ’n bosbrand reconstructive surgery op sy gesig ontvang het deur ’n Kubaanse dokter” Ek weet nie van jou nie, maar dit is [...]

Bobbeyoncé Knowles

Beyoncé Knowles se lelike, talentlose, skaamtelose sussie. Haar naam was eintlik Koekie Knowles, maar sy’t gehoop mense koop haar album per ongeluk as sy dit verander na Bobbeyoncé Knowles.

Ek praat met dooie mense, nee nie regtig nie.

Speel gou vir ‘n paar sekondes saam. Jy moet my help om deur te kom na die ‘ander kant’.  Ek gaan gou een van jou oorlede kennisse kontak, maar ek het jou hulp nodig. Ek kry net flitse, en wasige beelde. Ek interpreteer hierdie beelde, soos ek hulle sien, en jy moet asseblief probeer sin [...]