Die standaard van advertensies het so geval. Die idee van ‘n advertensie is om jou lus te maak om die produk te koop. Deesdae het die verbruiker soveel regte, dat dit die arme advertensie maatskappye se hande heeltemal bind. Kyk vir Nando’s, hulle maak grappies oor Joost en oor blinde mense, net om bietjie hoender [...]
Archive for January, 2010
Toets die koffie, BIETS!
Tye het verander ouens. In die goeie ou dae kon jy nog jou vrou oor jou skoot trek as sy vergeet het om die donderse koffie te toets! (En hoeveel keer het dit nie nou al gebeur nie?) Maar NEE, deesdae het hulle mos ‘regte’ en stront. Ek het ‘n e-pos met ‘n paar klassieke [...]
Benoni, julle sondes haal julle in!
Ek weet na die groot sondvloed het God met die reënboog en duif simboliek gesê: “Oraait, ek sal dit nie weer doen nie”, maar as ek na die foto van Tom Jones laan in Benoni kyk, dink ek hy het dalk bedoel: “Oraait, ek sal dit nie weer doen nie……………..solank julle julle gedra”. Ek dink [...]
Bheki Cele en e.tv
Daar is nou groot kak oor e.tv wat nie wil sê waar om die self-erkende kriminele op te spoor wat hulle nou die dag mee gesels het nie. Die volgende is aan Bheki Cele gerig: Eerstens – Die media is nie daar om kriminele vas te trek nie. Hulle is daar om ons op hoogte [...]
Maak ‘n sak opfokmeel oop!
Het jy al die Engelse uitdrukking – “Open a can of whupass” gehoor? Ek het aan ‘n uitstekende Afrikaanse een gedink – “Pasop of ek maak ‘n sak opfokmeel oop!” of “Ek het ‘n sak opfokmeel hier met jou naam op”, dalk “En die volgende oomblik maak Dawie ‘n sak opfokmeel oop, en toe spat [...]

