Archive for April, 2010

Eendracht Maakt Magt

Die foto is van die Facebook groep “Eendracht Maakt Magt” se foto bladsy af. PS: Ek weet dit is ‘Macht’ nie ‘Magt’ nie, maar dit is hoe die groep dit spel.

Offisiële Wêreld Beker T-Hemp

Ons almal weet nou van Eugene, en van “Kill the Boer” en al die belaglike kak wat mense aanvang, en almal is so bietjie gespanne, veral as jy net khaki in jou klere kas het en liggies ‘boererig’ lyk. Amper alle Afrikaners kan ‘n skaflike Nederlandse aksent doen, en as jy nie kan nie, probeer [...]

Bose tweeling boetie?

Lyk die groot baas van Nissan nie vir julle soos Rowan Atkinson se bose tweeling boetie nie? Trilwillem het dit opgelet, en ek het my eerste ‘Motivational poster’ gemaak.

Swart en wit, maar geen grys nie ‘seblief.

Ek het jare terug in ‘n boek gelees dat dit vir meeste mense onmoontlik is om in ‘grys’ te dink. Dit is ‘swart’, of ‘wit’. Met ander woorde, jy kan nie vir mense of dinge 7,6/10 gee nie, jy neig na 0/10, of 10/10, veral na ‘n verloop van tyd. Dit is presies hieroor dat [...]

Eugene Terre’Blanche

As jy op Mars was vir die afgelope paar dae, Eugene Terre’Blanche is Saterdag in sy huis vermoor. Toe iemand my heel eerste die nuus vertel, het ek gewag vir die punchline. Regtig, dit het begin soos ‘n grap – “Het jy gehoor Eugene Terre’Blanche is gister in sy huis vermoor?”. Ek het gewag vir [...]