Sep 12

3 Dood in argument oor penis grootte

Category: Uncategorized

Hier is een artikel.  Twee groepies ouens het begin argumenteer omdat een ou van die een groep vir ‘n lid van die ander groep gesê het sy penis is groter. Toe gaan haal die ‘groot penis’ ouens pistole en skiet drie van die ‘klein penis’ groep dood.

Dit sal maklik wees om te sê dat dit ‘n illustrasie is van hoe belangrik penis grootte vir mans is, of dat dit duidelik is dat dit rasse gemotiveerd was want almal weet dat Indiër mans belaglike klein penisse het. Maar ek gaan dit nie sê nie.

Die eintlike sondebok hier is drank. Goeie ou alkohol. As jy vir my sê jou penis is groter as myne gaan ek sê “Geluk. Jou ma is seker so trots”. Maar moenie dit vir my sê as my vier tjommies net so gesuip is soos ek en boonop gewapen is nie.

Vertel vir jou tjomme:
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Propeller
  • Reddit
  • Slashdot
  • Technorati
  • StumbleUpon
  • laaik.it
  • muti
  • Yahoo! Buzz
  • email
  • FriendFeed
  • Yahoo! Bookmarks
1 comment

1 Comment so far

  1. Tersia September 12th, 2008 11:33 am

    In my lewe….ek moes seker maak ek lees daardie berig reg! Mans bly mans!

Wat is jou gedagtes?