Comments on: Arme Joost van der Westhuizen

By: Worsbeursie
Ha ha, Pierra, hoe is dit moontlik om een ou so verskriklik kwaad te maak? As jy vir my die rassisme uitwys sal ek dit spoedig verwyder. Ons duld nie daai tipe kak hier nie. Aan jou spelling en sin struktuur, sou ek jou nie ‘hoogs geletterd’ noem nie. Het jy nie dalk net verkeerd gelees nie? Of is dit die woede wat in jou opborrel wat jou so bietjie agterlik maak?

By: Pierra
Julle praat almal kak julle rassiste, die ou wat die kak in die hele WEBSAAIT praat, praat sommer kak, JOU MA SE P@&S. Hierdie is ‘n rassiste, WAAITE fokkin stupid WEBSAAIT. Ek se weer julle almal MA SE P@&Ste wie hier by betrokke was.

P

By: Worsbeursie
Ek dink dit sou wys wees om op hierdie punt net die opmerking te maak dat Trilwillem wens hy het sy maagdelikheid verloor aan die Blou Bul, om te sê hy is ‘n ‘aanhanger’ is soos om te sê Jacob Zuma is ‘oningelig’ oor HIV en VIGS. Selfs al sou hulle in die video die tattoo wys, met Joost se ID op die bedkassie, en sy ‘DNA’ op die mat van die kamer kry, sal Trilwillem steeds sê dit was nie Joost nie.

Dit gesê, ek stem heelhartig saam.

By: Trilwillem
As Joost sê dit was nie hy in daai seks video nie, dan was dit nie hy nie!

By: Trilwillem
Hey, die bulle doen die minste….kyk bietjie na al die ander spanne, veral van die ander twee lande dan sal jy sien watse kak vang hulle aan.  Hulle doen ‘n hele opvoering met meer as een persoon betrokke wanneer hulle ‘n drie druk