Comments on: “Ateïste is kopkouers” mag ek dit sê?

By: Lilli
Ek vra Groot om verskoning dat ek verkeerdelik aangehaal het. Anyway, point made – labels suck.

@Pielneef – moenie almal so onder dieselfde kam skeur nie, man. Gelowiges het nie alleenreg op bedagsaamheid nie, of hoe   En ateïste het ook sekerlik nie alleenreg op prozac nie? (grap net – al wat ek wil sê is Adele het haar oomblikke, en ‘n gladde bek, moenie dit persoonlik opvat nie)

Ek stel voor, Worsbeursie, as jy regtig belang stel, dat mens so ‘n organisasie stig. (in die naam van interessante sosiale eksperimente, dit kan handig wees wanneer mens weer wonder wat om te doen op Madiba Day en dalk cool lyk op ‘n CV)”The: my religious view has nothing to do with the fact that I am a nice person who gets a warm fuzzy feeling when I help an old lady to cross the street” non-profit organization for general social upliftment through secular debate about things that we will probably have no conclusive answers for until we die or ever.

Dalk bietjie lank vir ‘n geregistreerde NPO titel?

By: papabear
Ja ou Robert, Robert Frost het baie moeilikheid gehad met mal mense en was self baie na aan die groendakkies, maar ek verkies hierdie mal man se gesegde:

“To forget one’s purpose is the commonest form of stupidity” (Nietzsche)

By: Robert
@ Papabear

We dance round in a ring and suppose,

But the Secret sits in the middle and knows.

Robert Frost

By: Pielneef
Wow, die ateiste is nou skielik so nice en bedagsaam! Wat gaan aan? Het hulle uitgefigure hoe werk die “child proof” deksel op hul Prozak botteltjies, of is dit net die afwesigheid van “Adele die Fokken Ateis” vat mense op n nugter manier lat redineer?

By: Worsbeursie
Aai Lilli, ek dink ons sal baie lekker kan kak gesels. Dit is juis nie vir jou wat ek hierdie post geskryf het nie. Terloops, dit is ook nie vir my wat jy daar kwoteer nie.

Ek weet dit is ‘n weird vraag, maar dit is hoekom dit my nuuskierig maak. Dit sou nogal snaaks, en heel vermaaklik gewees het om die “Red Fullstop” of dalk “Red Underscore” in aksie te sien (in plaas van die Red Cross) met reddingswerk en liefdadigheid in die naam van alles wat nie heilig is nie. Ha ha ha. Sommer as ‘n sosiale eksperiment jy weet.

By: Lilli
Sjoe lyk my ek moes vroeër kom inloer het, ek het amper die hele gesprek-voortsetting misgeloop. Worsbeursie, jou vraag oor ateïstiese liefdadigheidsorganisasies is vir my bietjie weird, maar ek dink ek verstaan hoekom. Mens hoor aanmekaar van hierdie kerk se uitreik skemas of daardie kerk se sendingwerk, maar ateïsme, soos vroeër uitgewys is juis die afwesigheid van geloofsoortuiging. Die punt wat ek probeer maak is ek kan nie dink aan ‘n organisasie wat liefdadigheidswerk doen ‘in die naam van’ geen-god of om geen-god te vereer nie. Terwyl die kerk-organisasies liefdadigheidsswerk onder presies sulke banners doen en adverteer (“kyk ons help die kindertjies in die naam van jesus, dus gaan ons sekerlik hemel toe en jy nie”) Google wel, as jy nuuskierig is “secular charities” en jy sal ‘n magdom organisasies vind. Die founders en leiers van daardie organisasies is dikwels ateïste, maar die punt is dat ‘n mens se geloofsoortuiging nie behoort saak te maak as jy ander probeer help nie. Sommige mense help ander mense omdat hulle kan en dit die regte ding is om te doen, nie in die naam van enige gode nie, en nie om enige iemand te verheerlik behalwe die ontvanger van die hulp nie.

Eks nou moerse agter die tyd maar daar is vroeër gesê: “Lilli, jy klink ‘n bietjie meer redelik, tog is jy nie want jy het geen bedenkinge om op te staan en te se “Ek is ‘n ateis” nie. Daar is geen verskil tussen ‘n man wat se hy glo in die een ware God en dat alle ander gelowe verkeerd is, en wat jy doen nie. Jy beweer ook dat jou standpunt reg is en al die ander verkeerd. Jy en ‘n christen ekstremis is kante van dieselfde muntstuk.” En ek verskil hewiglik van jou opinie oor my wat jy hier uitdruk. Natuurlik ‘beweer’ ek dat my standpunt reg is, anders sou dit mos nie my standpunt wees nie. Ek erken egter die moontlikheid dat ek verkeerd kan wees. Daar is niks ekstremisties oor wat ek gesê het, doen of dink nie. Ek weet nie waarop jy hierdie stellings gebasseer het nie. Maar anyway. (in alle eerlikheid – ek haat die label, maar dis beter as om vir mense te sê: “none of your damned business” as hulle my vra watter kerk ek heengaan.)

By: papabear
#Robert

Smaak my die gesprek raak nou meer siviel…lekker! Ek wil nie in ‘n verdere ek’t gese jy’t gese heen en te weer nie…MAAR die ateiste wat ek ken (en weereens ek praat vir myself) het nie daardie attitude nie. Trouens, hulle is al so vuisvoos (ek voel ook partymaal so) dat meeste van hulle nie ‘n fok meer omgee nie. My hele beredenering was daarop gemik om te se dat ons ook foute het soos almal maar en dit WEET! Baie, die oorgrote meerderheid, …. (skryf geloof hier in), dink dat hulle beter weet en DIE HELE WAARHEID beet het…ek gee nie om wat hulle glo nie dis hulle reg, ek gee egter moers baie om as die bliksems op my werf trap met traktaatjies, heilige glimlaggies en dan die vermetelheid het om my te se ek’s verkeerd/sondig of watookal.

‘n ateis is nie ‘n ateis (in my opinie) as hy nog rondkrap vir regverdiging van sy/haar oortuigings nie…dit klink meer na ‘n agnostiese siening. Liegstories? Lees die bybel, die Qu’ran ens. My boek se titel is “Moses was a Liar” en ek maak ‘n baie sterk saak uit in die boek dat hy nie eens bestaan het nie. Genesis Exodus ens is mites (6 dae skepping is byv ‘n liegstorie punt). Dat ander dit glo is hulle reg; maar dis my reg om te verskil…so-ook die gospels wat geskryf is deur sg Apostles (nie Jesus se dissiples nie) wat hom nooit geken het nie (dis te se as hy ooit bestaan het)…ens ens. (My naam is Brian Stewart…Google die boek se naam en my naam…daar’s ook ‘n paar resensies) Dit het my 10 jaar geneem in navorsing ens om dit te skryf…maar dis ‘n storie oor oorlewing en ek gebruik die metafoor van Moses, Noag ens om te skets hoe mense hulle laat mislei (polities ook). Dis nie ‘n droe akademiese geskrif nie…

Ek’s ‘n oud Affie, NG Kerk Moederkerk koshuisbrak, ek boer, ens. ens.en het in ‘n christelike omgewing grootgewrod…kennis het my oortuig dis ‘n klomp twak.

By: Worsbeursie
O, ek sien nou ek kon dit duideliker gemaak het. Die vraag is gerig aan enige van die ateïstiese outjies wat nog kom loer wat hier aangaan.

Jy sien, ek wil nie uitwerk of gelowige mense “beter mense” is of nie, ek is regtig net nuuskierig.

By: Pielneef
Hi Wors

Ek dink jou vra is eintlik gerig op ateiste, en almal weet ek het my eie geloof, ek is hoof van die kerk van mense wat my aanbid.

Ek het gaan kyk wat se hulle daar op hulle forum en as jy die volgende wat deur “Adele die Fokken Ateis” geskryf is in ag neem:

”  ek het meer moral values as meeste christene wat ek ken.  en my moral values is omdat ek daarin glo, nie omdat ek bang is dat ek in ‘n hel gaan brand as ek nie ‘n goeie mens is nie.  ek het nie ‘n carrot nodig om ‘n decent mens te wees nie.  wanneer laas het jy of enige van die asshats wat jy so verdedig, meer as ‘n miljoen arm kinders desks gegee?  dis wat ek elke dag doen.

wanneer laas het jy  jou huis oopgemaak vir mishandelde diere?  wanneer laas het jy jou saterdag spandeer om in ‘n winkel te staan en geld in te samel vir endangered animals?  wanneer laas het jy pasgebore kittens elke twee ure gevoer, dag en nag, omdat een of ander poes hulle weggegooi het?  heh?  ”

DAN, moet ek se ja. Daar is ten minste een “one woman” ateistiese welsyns organisasie wat bestaan en baie gooie werk doen vir diere, kinders en lesenaars.

By: Worsbeursie
Skuus, ek wou net bylas, daar is natuurlik geloofsneutrale organisasies, en ek neem aan ‘n ateïs sou met graagte daar aansluit of hulp aanbied.