Jan 26

Benoni, julle sondes haal julle in!

Category: Uncategorized

Ek weet na die groot sondvloed het God met die reënboog en duif simboliek gesê: “Oraait, ek sal dit nie weer doen nie”, maar as ek na die foto van Tom Jones laan in Benoni kyk, dink ek hy het dalk bedoel: “Oraait, ek sal dit nie weer doen nie……………..solank julle julle gedra”.

Ek dink Hy is moeg vir julle losbandige gesuip en doughnuts gooi voor julle huise! Hy is moeg vir dik sool skoene met chroom gespes en stront! Hy is siek en sat vir mullets en girls met groot hare en klein broekies! Die tweede sondvloed kom en hy begin in Benoni julle bliksems!

Nee, nie regtig nie, maar ek dink tog julle moet versigtig wees. Ek dink persoonlik die sondvloed sal begin in Hillbrow. Dit sou Nigerië gewees het, maar hulle is nou almal in Hillbrow. Regtig, ek dink elke keer as daar ‘n nuusberig oor Nigerië is – “My donder!? So daar is nog van die fokkers wat daar agtergebly het?”

Vertel vir jou tjomme:
  • Digg
  • Sphinn
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • Propeller
  • Reddit
  • Slashdot
  • Technorati
  • StumbleUpon
  • laaik.it
  • muti
  • Yahoo! Buzz
  • email
  • FriendFeed
  • Yahoo! Bookmarks
No comments

Geen gedagtes

Wat is jou gedagtes?