Comments on: Bliksemse fietsryers!

By: lunanoir
haha hulle noem moes speedo’s grapesmugglers… die ou het die grape en die bananas en die pawpaws gesmuggle

By: Worsbeursie
FFS Babyblu, dit is nou ‘n beeld wat ek eerder nie in my kop wil hê nie – ‘n fietsryer wat so bliksems lekker ry dat hy begin tent opslaan! Nou’s daai in my kop, dankie hoor…..

By: babyblu
ek sit en wonder na daai pics het iemand al n fietsryer gesien wat van sy bike afklim met n horing? eks seker as die eiers elke keer vibrate met die pad onder hul voete moet dit nou iets doen)

By: Worsbeursie
Sopbeen, ek het self fiets gery, al sou ek myself nie as ‘fietsryer’ kategoriseer nie, en dit is poepholle soos daai wat julle ouens ‘n slegte naam gee. Ek kan nie verstaan dat hulle so deur die kak is nie. Hulle moet tog self soms kar bestuur?

Fietsry is great. Uit ‘n omgewingsvriendelike oogpunt, uit ‘n fisiese oefening oogpunt en soms uit ‘n praktiese, A tot B oogpunt. Jammer oor die poepholle.

By: Gemaskerde sopbeen
Ek is ‘n fietsryer en ons is almal nie so deur die kak nie. Poepholle soos die wat ons ‘n slegte naam gee. Se nou iets vir hulle dan sal julle jou die vinger gee of skree dat jy kamtig die doos is.

Doen my ‘n guns en trap of sambokiseer hulle!

By: Worsbeursie
Ella, ek is net bly ek is nie alleen nie. Die wêreld skuld jou net mooi niks net omdat jy verkies om op twee wiele en ‘n belaglike klein stoeltjie van punt A na punt B wil reis nie, maar dit lyk of baie fietsryers tot daardie gevolgtrekking gekom het. En dit irriteer my grensloos.

By: Ella
Jisslaaik,

maar daai mense wat op en af die otto du plessis pad langs die natuurbewaaringsarea ry soos ….’ers…

Kan hulle nie in ‘n enkel ry gaan? of “Single file”…

Ek verstaan hulle moet oefen, en ek “support” die environmental aspects.. marr kom aan ouens…

os moet ook na die werk gaan… of huis toe

By: Trilwillem
Nee kyk, selfs na daai stories voel ek nogsteeds nie spesifiek “nice” oor die fkn fietsryers wat so fkn onbeskof is nie.  Die meeste van hulle ken nie eens padreëls nie.  Hulle moet mos 3 langs mekaar ry en kak gesels in spits verkeer.  Ek het heel toevallig laas week gedink dat ek nie sal verbaas wees as nog so paar fietsryers gemoer word nie.  Ons kwaliteitsbeheer is net nie goed genoeg om hulle in lyn te kry en te laat besef hulle jaag kak aan nie.