Comments on: Bokke te wit, en boeremusiek orkeste?

By: Worsbeursie
Amen Kalahari Seun.

By: die kalahari seun
hoe tragies is dit dat daar n klomp wit mense is wat in n dop wil weg kryp, ek weet darem nie, maar ek is trots daarop.as daar wit mense wat iets aanpak en n sukses maak los hulle uit. julle wat so moun is nes die boere van ouds wat die ander weg gegee in die boere oorlog. as daar n swarte is wat iets aanpak en sukses vol is respekteer dit,maar ongelukkig is daar min.die een wat dink die arme swartes is altyd terug gedruk dan wonder ek van al die boere se grond wat al in die vroegste jare gevat was en vir hulle gegee is, duisende hektaar, gaan daar iets aan,nee, want dus lekkerder om net te sit en te kyk vir ander wat iets wil doen en dan komentaar wil lewer.

By: Worsbeursie
Blou bul, dit klink vir my bietjie soos “Ek is so lief vir my vrou, toe sy moeilik geraak het moes ek haar los”. Ek vind dit fokken irriterend as die bang gatte wat gevlug het na een of ander kakplaas aan die ander kant van die wêreld my as die idioot probeer uitmaak. Vergeet nou van die Blou Bulle, Mrs Ball’s Chutney, All Gold tamatiesous, boerewors rolls, goeie dokters en ‘n hond/kat/model vliegtuig/voorvel besit sonder ‘n bliksemse permit vir die fokken ding, want dit behoort alles aan die land wat jy verlaat het. Ek weet sommer jy is die tipe mens wat gehoop het Villa of Ronaldo word op die veld vermoor op internasionale TV sodat jy kan sê “Sien julle!? Dit is hoekom ek geloop het!”

By: johan
Ek raak gatvol om te hoor hoe sleg dit gaan met die swart Suid Afrikaner. Kom ons los dit uit, almal weet hoe dramaties dit is.

Ek is lief vir my land dit is hoekom ek en my familie getrek het. Dit voel soos die Groot Trek, want ek voel genoeg is genoeg. Hulle het my land waarvoor ek geveg het, hulle verander dinge wat vir my baie kosbaar was en waarop ek trots was en verander dit in (11 1 11). IS DIT TE VEEL GEVRA?

Kyk na die rugby span. Hulle wil ons embleem verander..hulle wil regstellende aksies toepas..dit gaan ons die wereldbeker kos! Kom ons vergeet van rasisme. Ek meng nie in met Mandoza se tradisies of sy musiek nie. Hoekom moet ek plek maak vir swartes in boere musiek. Het hulle nie al genoeg afgebreek nie. Kan ek net ‘n ietsie Afrikaans hou vir my nageslag. Moet dit nie beskou as rasisties nie. Sien dit as feite.

Baie dankie en ‘n wonderlike dag!

Groete

Die Blou Bul van Brisbane