Comments on: Bootmense, Waddefok?!

By: kortmens
As jy blikke en grasse en allerhande kak en hare agter jou fiets vasgemaak het toe jy klein was of jy het iemand beny wat dit gedoen het dan val jy in die raasgat vervoermiddel  kategorie. Sommige van ons het dit ontgroei maar ek moet se dat ek daarvan hou om elke nou en dan op of in n windgat ding rond te spin net vir die fok daarvan.

Na so n sessie vloei die bloed gewoonlik bietjie beter en jy het n goeie verskoning as jou wederhelfde negatiewe komentaar lewer oor jou nuwe oranje “racing team” oopknoop hemp met bypassende Veldfokus pet.

Die alternatief natuurlik is om na Rassie Groentemoer se plot net buite Carletonville te gaan. Rassie bied werkswinkels aan om jou te help om van spanning, ongewenste seks drange en n toksiese gestel ontslae te raak. Jy word toegerus met n paar biere natuurlik, n baseball bat, n kick ass swart pak en donkerbril soos daai op Men In Black en dan vaar jy in n mielieland in waar Rassie en sy crew n kakhuis vol voelverskrikkers uit groente gebou het. Jy moer pampoene dat die kak wit sit en dan sluit jy die middag af met nog n paar biere en n paar tots witblits vir die detoks natuurlik.