Ek wonder soms hoekom enigiemand wat by sy volle positiewe is daarna sou smag om beroemd te wees? Is dit nie die kakste ding ooit nie? Ek het so ruk terug my moer gepluk vir ‘n KFC bestuurder wat my aangejaag het in die ‘drive-thru’. Ek het terug gekyk en daar was nie ‘n siel [...]
Archive for the ‘Filosofiese Snaaksgenoeg’ Category
Met ‘n 100% sekerheid, sjoe, dit moet lekker wees.
Sou dit nie lekker wees om iets met ‘n honderd persent sekerheid te weet nie? En ek bedoel enigiets – nee regtig. Daar is byvoorbeeld daagliks ouens wat net 10 minute tevore sou sê “My vrou sal NOOIT, ooit op my verneuk nie” – totdat hy die dag bietjie vroeg huis toe kom en …………. [...]
Is jy bang?
Ek voel vandag so bietjie nostalgies. Ek dink dit is omdat ek gister my 5 jarige laaitie die bakkie laat bestuur het terwyl hy op my skoot sit. Dit was ‘n stil grond pad, en hy het gedink hy is soos Superman, maar cooler. Hoe het dit gebeur dat die generasie wat met bose He-Man [...]
Swart en wit, maar geen grys nie ‘seblief.
Ek het jare terug in ‘n boek gelees dat dit vir meeste mense onmoontlik is om in ‘grys’ te dink. Dit is ‘swart’, of ‘wit’. Met ander woorde, jy kan nie vir mense of dinge 7,6/10 gee nie, jy neig na 0/10, of 10/10, veral na ‘n verloop van tyd. Dit is presies hieroor dat [...]
Is jy ‘n krokodil of ‘n sjimpansee?
Krokodille is van die suksesvolste, indien nie die suksesvolste, ontwerpe wat die aarde nog gesien het. Wetenskaplikes glo dat hulle ongeveer 200 miljoen jaar oud kan wees as ‘n spesie. Dinosourusse het ongeveer 65 miljoen jaar gelede uitgesterf. So wat ookal die duisende ander spesies laat uitsterf het, het omtrent geen effek gehad op krokodille [...]
