Archive for the ‘Filosofiese Snaaksgenoeg’ Category

Misdaad suig, punt.

Nog foto’s hier. Hier is ‘n hartseer storie van nog iemand wat geskiet is vir sy foon. Een uiterse kak ding wat gebeur as jy iets hoor wat soveel suig, is dat jy graag minder kak wil voel deur so bietjie skuld op die slagoffer te wil plaas. Almal doen dit, dit is ‘n leuen [...]

Die konneksie tussen griep en aardverwarming

Ek staan nou die dag en urineer by een van daai porselein lelies in ‘n publieke toilet, en sien toe een van daai advertensies wat hulle oral opsit in die kleties. Ek hou eintlik van die advertensies, want vir een of ander rede voel die advertensie agentskappe hulle moet meer grappig, oorspronklik en so bietjie [...]

Soveel woorde vir seks

Ek het lank terug ‘n kamer met so paar ouens van Carltonville af gedeel(Dit is ‘n lang storie). As daai ouens ‘n goeie maatstaf was vir die res van Carltonville, is Carltonville die Skurf hoofstad van Suid Afrika. Daai ouens was MOER skurf. ‘n Goeie voorbeeld van hoe skurf hulle was, is toe Jan, wat [...]

Stout ouers en slim kinders.

Ek het iets snaaks agter gekom. As enigiemand ‘n probleem het met, byvoorbeeld, sy drein, sal niemand snaaks dink as hy ‘n loodgieter bel nie. Sommige mense is glad trots op hul spesifieke tekortkominge. Gereeld hoor jy “Nee wat, wat ek weet van naaldwerk is gevaarlik” of “Ek kan nie eers ‘n stokmannetjie teken nie”. [...]

Die hoof oorsaak van rassisme in Suid Afrika, ek het dit!

* Die gemiddelde wit kantoorwerker se interaksie met swart mense is baie beperk. Daar is gewoonlik net ‘n Portia en ‘n Zinzi en miskien Martha die ‘tea lady’. En meeste wit mense hou van die swart mense saam met wie hulle werk. Behalwe natuurlik as dit regtig ‘n rimpelkring is, maar die kanse is goed [...]

Subscribe to RSS Feed