* Die gemiddelde wit kantoorwerker se interaksie met swart mense is baie beperk. Daar is gewoonlik net ‘n Portia en ‘n Zinzi en miskien Martha die ‘tea lady’. En meeste wit mense hou van die swart mense saam met wie hulle werk. Behalwe natuurlik as dit regtig ‘n rimpelkring is, maar die kanse is goed [...]
Archive for the ‘Filosofiese Snaaksgenoeg’ Category
Man vlieg ‘soos ‘n voël’ oor die Engelse Kanaal.
Yves Rossy, van Switserland, het ‘soos ‘n voël’ oor die Engelse Kanaal gevlieg. “I have proved it is possible to fly like a bird,” he said with a big grin. Ja, hy het bewys dat jy, behalwe vir die koolstof-vesel vlerke, straler enjins wat jou teen so 200km/h vorentoe skiet, valskerm en ‘n vliegtuig wat [...]
Handelsmerk lojaliteit, die ANC is koning
As McDonald’s aan my ‘n kakkerige burger verkoop, of as Windows XP my meer kak gee as wat hy werd is, is my reaksie om vir enigeen wat wil luister te sê ek gaan na die kompetisie toe, Steers kry van nou af my geld, en ek gaan leer om Linux te gebruik. Dit is [...]
Doodstraf? Snaaksgenoeg nie.
As ek ‘n G6 selfaangedrewe kanon by die weermag sou steel en ‘n hele weeshuis se kinders ontvoer, vasmaak aan die G6 as gyselaars en die parlement gebou aanval in ‘n tipe van ‘n een man staatsgreep, sou ek skuldig wees aan gewapende roof/diefstal, hoogverraad, ontvoering, moord, beskadiging van staatseiendom, en die bestuur van ‘n [...]
Selfmoord bevordering onder skelms.
Ek het sopas ‘n artikel gelees oor ‘n staat in Amerika se vuurwapen wet wat gewysig gaan word. Een van die regters het toe statistiek aangehaal wat sê dat meer as helfte van vuurwapen verwante sterftes selfmoord is. Ek kan nie onthou of hy vir of teen die ding was nie, dit is in elk [...]
