Archive for the ‘Fokter Dill antwoord julle vrae’ Category

Liewe Fokter Dill VIII

Liewe Fokter Dill, Ek het voorheen die grootste respek vir U werk gehad, en ook die gesindheid waarmee U die meer ‘kleurvolle’ karakters benader wat U om hulp vra. Ek is nie seker wat U verbintenis tot die voorvelle by Snaaksgenoeg is nie, maar ek heg ‘n foto aan wat U asseblief onder hulle aandag [...]

Liewe Fokter Dill VII

Liewe Fokter Dill, My tjerrie is uitgereik met ‘n ‘panic button’, maar ek is te bliksems bang om hom te druk! Hoe nou gemaak? Groete, Paniekbevange. Liewe Paniekbevange, HARDLOOP! Moenie tyd mors en nooddienste bel nie, moenie eers stop om jou veters vas te maak nie. Fokken HARDLOOP! Groete, Fokter Dill.

Liewe Fokter Dill VI

Liewe Fokter Dill, Ek bly langs ‘n kakplaas, in ‘n buurt waar mense min bad. Ek sê “min”, maar dit is soos om te sê Julius Malema is “minder begaafd”. Eintlik bad hulle fokken nooit. Hier by my stink dit. Dit is baie moeilik om ‘n reuk te beskryf aan iemand, maar ek gaan probeer. [...]

Liewe Fokter Dill V

Liewe Fokter Dill, Kan jy asseblief vir my vrou sê sy is besig om ‘n regte koei te wees? Sy was altyd heeltemal oraait daarmee dat ek gaan visvang net soveel ek wil. Sy het altyd gesê ek kom in ‘n goeie bui terug, en ek verdien so bietjie tyd op my eie. Maar toe [...]

Liewe Fokter Dill IV

Liewe Fokter Dill, Ek skryf vandag as ‘n desperate man. Die main oorsaak van die hele kakspul is my goose. Ek sê goose want ons is nie getroud nie, maar ons bly nou al 12 jaar saam. Sy abuse my al van about jaar 5 af. Ek skiem die kak het begin toe sy my [...]

Subscribe to RSS Feed