Archive for the ‘Glo jy die kak?’ Category

Dit is mos nou ‘n lugversorger!

“So, watter aircons het julle? Ek soek iets wat my knaters sal laat saamtrek. Ek wil my bier kan koud maak voor hom……… en my knaters”

Wanneer ‘Loslit Dag’ te blerrie vêr gaan…..

Moet daar altyd een van die ouens wees? Hy dra nie eers sy bliksemse plakker nie!

So paar snaakse foto’s

Ek het so paar snaakse foto’s gaan soek, sodat jy nie hoef nie.

Is Joost gay?

Aai tog, ek hoor nou dat daar gerugte is dat Joost gay is. Ek wil dit nie glo nie. Ek sal dit nie glo nie. Die een groot regmerkie wat jy moet maak om gay te wees, is tog sekerlik in die ‘Ek laaik mans’ boksie. Het Joost dan nie in sy bekende en berugte [...]

Facebook Christene

Ek hoop nou nie ek trap op tone hier nie, maar ek kan nie die enigste een wees nie! Ek haat die “I’m the biggest Christian ever, and Jesus loves me so much it gives me headaches, I’m praying right now, seriously” en “JESUS ROCKS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! IF YOU AGREE COPY THIS TO YOUR STATUS AND LIKE [...]