Archive for the ‘Glo jy die kak?’ Category

Draadtrek foto’s

Ek sou dit nooit kon raai nie, maar Snaaksgenoeg het ‘n groot groep aanhangers uit die elektrisiëns gemeenskap! Die hoeveelheid ‘hits’ vir “draadtrek foto’s” is verstommend. Ek stel nooit die Snaaksgenoeg lesers teleur nie, en hier is so paar van manne wat weet hoe dit gedoen word. Die gereedskapsgordel lyk vir my opsioneel, en gebaseer [...]

Arm omdat jy lelik is of lelik omdat jy arm is?

Ek was nou die dag by die OR Tambo lughawe en het vroeër klaar gekry as wat ek verwag het. Terwyl ek gewag het vir die verkeer om te bedaar, het ek so bietjie staan en kyk hoe die vliegtuie land en opstyg. Daar kom staan toe ‘n ou in ‘n blou oorpak met ‘n [...]

Slegte diens, en slegter klante.

Een van my groot irritasies is moeilike klante. Ek praat nou nie van mense wat nie gekroek wil word nie. Ek praat ook nie van mense wat ‘n klomp geld uithaal en die beste verwag nie. Nou praat ek van mense wat die R89.00 “All you can eat Buffalo wings” by Spur gaan bestel, en [...]

Ons het jou $%# kat gekry!

Ek het my gat af gelag vir die foto! “Not very friendly” – ha ha ha ha! Ons het jou donderse kat, hy het al my kinders en die hond aangeval, en hy kak net waar hy wil. Kom haal hom asseblief gou!

Te veel tyd op die internet?

Ek sit nou die dag op die troon en lees een van my vrou se tydskrifte – my selfoon se battery was pap – en ek sien toe ‘n artikel wat my vaagweg interesseer, maar ek soek net die sinnetjie wat my vraag antwoord. Daar was so breukdeel van ‘n sekonde waar ek “Ctrl F” [...]

Subscribe to RSS Feed