Archive for the ‘Glo jy die kak?’ Category

Nuwer is beter, maar aai, die goeie ou dae……

So ruk terug het dit onder my aandag gekom dat daar mense is wat glo “nuwer is beter”. Hoe kan jy aan so ooglopend verkeerde idee klou? Ja, ek stem saam, dit is waar met baie dinge. Ek onthou die eerste 1 megapixel kamera – die foto’s was so kak dat jy met die grootste [...]

Help, negi kenirs om kos ti gee, suk werk, kos

Ek sou baie graag wou weet hoeveel bedelaars wat skryf dat hulle vir werk soek, regtig soek vir werk. Dit sou interessant wees om hulle verskeie posisies aan te bied en te sien of hulle enige van die werke aanvaar. Sou jou gemiddelde ou byvoorbeeld gaan vir ‘n tuin werk of sou hy eers val [...]

Hoe noem jy hom?

Ek moet nou noodgedwonge dink aan baba name. Jy kan geluk sê, maar dit voel verkeerd, want ek het eintlik net die minimum gedoen. Meeste mans besluit om hierdie tipe ding aan hulle vrou oor te laat, en dit werk seker gewoonlik nie sleg uit nie. Die enigste haakplek is dat my vrou vreemde smaak [...]

Ons was so arm……..

My vrou het die enetjie aangestuur, en ek moes deel.   Toe ek klein was, was ons so arm… …as ons gaan aansit by die tafel, dan het my pa vir ons uit die “Kook-en-Geniet” gelees. …as ek nie ‘n seuntjie was nie, het ek niks gehad om mee te speel nie. …my pa het [...]

As dit pap reën skep, maar wat as dit kak reën?

Almal ken die ou gesegde “As dit pap reën, skep”, en dit is een van die min gesegdes wat sin maak. Jy moet, met ander woorde, soveel voordeel put uit die goeie tye as wat jy moontlik kan. Goeie filosofie, maar is die regte wenners nie die mense wat voordeel daaruit put as dit begin [...]

Subscribe to RSS Feed