Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Die Penis in die Audi

As jy hierdie penis sien rondry in die Randpark Rif, Wilgeheuwel omgewing – gil so hard as wat jy kan “PIEL!”. Hy het vanoggend verby by gejaag teen minstens 100km/h, in ‘n bliksemse besige, residensiële gebied, waar kinders skool toe stap, honde rondloop en mekaar spyker, en pensionarisse rond ploeter in hulle Camry’s met die [...]

Eendracht Maakt Magt

Die foto is van die Facebook groep “Eendracht Maakt Magt” se foto bladsy af. PS: Ek weet dit is ‘Macht’ nie ‘Magt’ nie, maar dit is hoe die groep dit spel.

Bose tweeling boetie?

Lyk die groot baas van Nissan nie vir julle soos Rowan Atkinson se bose tweeling boetie nie? Trilwillem het dit opgelet, en ek het my eerste ‘Motivational poster’ gemaak.

Eugene Terre’Blanche

As jy op Mars was vir die afgelope paar dae, Eugene Terre’Blanche is Saterdag in sy huis vermoor. Toe iemand my heel eerste die nuus vertel, het ek gewag vir die punchline. Regtig, dit het begin soos ‘n grap – “Het jy gehoor Eugene Terre’Blanche is gister in sy huis vermoor?”. Ek het gewag vir [...]

Benoni, julle sondes haal julle in!

Ek weet na die groot sondvloed het God met die reënboog en duif simboliek gesê: “Oraait, ek sal dit nie weer doen nie”, maar as ek na die foto van Tom Jones laan in Benoni kyk, dink ek hy het dalk bedoel: “Oraait, ek sal dit nie weer doen nie……………..solank julle julle gedra”. Ek dink [...]

Subscribe to RSS Feed