Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Maak ‘n sak opfokmeel oop!

Het jy al die Engelse uitdrukking – “Open a can of whupass” gehoor? Ek het aan ‘n uitstekende Afrikaanse een gedink – “Pasop of ek maak ‘n sak opfokmeel oop!” of “Ek het ‘n sak opfokmeel hier met jou naam op”, dalk “En die volgende oomblik maak Dawie ‘n sak opfokmeel oop, en toe spat [...]

WDF foto’s.

Jy’t nou al seker honderde van hierdie ‘Motivational’ posters gesien op die interwebbe. Van hulle is vreeslik snaaks, maar ek het nou agtergekom wat my so laat lag dat ek my gat elke keer weer moet vasgespe – die WTF!? foto’s. Dit is nou daai foto’s wat so absurd is, dat daar net geen logiese [...]

Liewe Fokter Dill III

Liewe Fokter Dill, snaaks hoe die lewe so anders kan uitdraai as wat jy gedink het. Toe ek klein was het ek gedroom van die dag wat ek ‘n lang slap Mercedes kan ry, en uiteindelik nie meer hoef fiets te ry nie. Nou ry ek ‘n lang slap girl, en ek is nog steeds [...]

Rolmodelle is ‘n kak idee

Die tydskrifte soos Heat en Huisgenoot, het die afgelope jaar permanente semi-ereksies. Waar het jy nou al ooit sulke sappige, sexy, kom-hier-jou-lekker-ding stories soos Joost, Jurie, Robbie Clay en Steve Hofmeyr gekry? Weet jy waar kom die hele kinkel in die kabel in? Weet jy hoekom is hierdie stories sensasioneel? Ek sal jou sê hoekom: [...]

Casterisimanja, haar naam het dit eintlik weggegee.

Foto van HIER af. Hel ouens, ek kry vir Caster Semenya regtig jammer. Hierdie hele politiese kakstorm, en waaroor dit eintlik gaan is oor haar privaat dele, of gebrek aan sekere privaat dele, of surplus privaat dele, of selfs privaat dele wat goed doen wat hulle eintlik nie moet doen nie. As die hele land [...]

Subscribe to RSS Feed