Archive for the ‘Uncategorized’ Category

Ek praat met dooie mense, nee nie regtig nie.

Speel gou vir ‘n paar sekondes saam. Jy moet my help om deur te kom na die ‘ander kant’.  Ek gaan gou een van jou oorlede kennisse kontak, maar ek het jou hulp nodig. Ek kry net flitse, en wasige beelde. Ek interpreteer hierdie beelde, soos ek hulle sien, en jy moet asseblief probeer sin [...]

Foto’s in Heat van Joost

My vrou het die Heat huis toe gebring vandag. Ek kon nou uiteindelik so paar van die foto’s goed bestudeer. Hulle is baie skugter met die foto’s, so gaan koop nou maar ‘n Heat en ondersteun die aasvoëls wat teer op ander se ondergang. Ek moet vir jou sê, dit lyk nie goed nie. Wel, [...]

Is dit Joost in die seks video?

* Joost het ‘n tattoo op sy gat, waarvan ek nie foto’s gaan opsit nie. Ek is groot op gay-regte, maar laag op gay-entertainment. Hy besit ook volgens hom nie een paar Polo sokkies nie, en dra nie fishnet of stukkende onnies nie. Dit begin al meer lyk of Rapport ‘n rat voor die oë [...]

Julius Malema

Dit is moeilik om iemand te haat wat jou soveel laat lag. Man! Het ek al gelag vir die mamparra.

Arme Joost van der Westhuizen

Ek praat nou van die seksvideo waarin Joost na bewering verskyn. Hy sê dit is nie hy in die video nie. Hy sê ook “My hart is by die Here.” Ek het nog nie die video gesien nie, en Rapport is omtrent so geloofwaardig soos ‘n tweede-handse karverkoper met dobbelskuld, so dit is dalk regtig [...]

Subscribe to RSS Feed