Archive for the ‘Wat ek gedink het’ Category

Is jy te onnosel om ‘n rekenaar te besit?

Ek kry hierdie vanoggend deur die e-pos: This is a true story from the Word Perfect Helpline, which was transcribed from a recording monitoring the customer care department. Operator:         ‘Ridge Hall, computer assistance; may I help you?’ Caller:              ’Yes, well, I’m having trouble with WordPerfect.’ [...]

Bucket List, wat ‘n lekker fliek.

Ek het gister Bucket List gekyk. Dit is nou die fliek met Jack Nicholson en Morgan Freeman wat die hoofrolle vertolk van ‘n hoogs onwaarskynlike vriendskap wat ontwikkel tussen twee ouens wat weet hulle gaan die emmer skop, en nou ‘n lys van goed wat hulle wil doen voor dit gebeur, deurwerk. Die voorskou is [...]

Guns don’t kill people, rap kills people.

Na ‘n skool skietery en soortgelyke stront vra almal wat het die klein kak geluister? Watter games het hy gespeel op sy Xbox? Maak dit regtig saak watter musiek mense luister of watter geweldadige games hulle op hulle Xbox’e speel? Die kort antwoord is, “Ja”. Ek het tot die besef gekom toe ek nou die [...]

Chris Rock maak rassistiese grappe, en ek lag my gat af.

Ek en Trilwillem het Sondag na Chris Rock se laaste show op die Suid-Afrikaanse toer gaan kyk. Ek het my gat af gelag. Dit was ongelooflik om te sien dat nie een demografiese groep sterk verteenwoordig was nie. Daar was van ge-dreadlock-de wit studente tot swart huisvroue. Daar was van kleurling daggarokers (langs my) tot [...]

Subscribe to RSS Feed