Comments on: Daai is my bliksemse kaasbroodjie!

By: Leon-Ben
Ek bieg: ek is ‘n fan van kaas en appelkooskonfyt-broodjies. Slinger maar digitale klippe in my rigting. Eend. Rug. Water. Maar ek hoor jou oor daai man met die feta. Mense moet darem wragtag net leer om meer bedagsaam te wees.

By: Worsbeursie
KnopKop, ek is so bly ek is nie die enigste ou wat so voel oor braaibroodjies nie. Ek sal self my t-bone ruil vir een, maar mense sal dink jy is mal om vuur te maak net vir die broodjies. Ek gaan die chutney ding probeer.

Nog ‘n lekker ding vir die vleis is om hulle oornag in ‘n mengsel van half soya-sous en half Worcestesous, met knoffel te laat lê. Dit klink te eenvoudig om lekker te wees, maar probeer hom eenkeer. Hy kom baie naby aan die regte steakhouse restaurante se sous, en hy neuk nie met die vleis se smaak nie, hy is net regtig lekker.

By: KnopKop
Ek laaik ook nie tamaties op braaibroodjies nie – tamaties hoort in pasta sous, finish en klaar.  Wat wel moer lekker is, is ‘n braaibroodjie met kaas, baie uie en ‘n teelepel vol chutney. Ek sal enige t-bone verruil vir so ‘n broodjie en sommer twee biere ook ingooi in die deal!!

O ja, om my broodjies uit te ken maak vroulief hulle vas met ‘n ander kleur gare as die ander mense s’n.

By: Worsbeursie
Great idees, veral die botter terwyl hy braai. Die feit dat jy nie uie eet nie ontstel my so bietjie maar die feit dat jy my humorsin gekomplementeer het op Jeremy se site maak jou net mooi gelyk.

As jy wil opgaan in die Worsbeursie ranglys sal jy gereeld hier moet inloer en nog oulike comments maak.

By: Hester
Het op jou site afgekom via Jeremy Nell se site…

Ek het nooit uie op my broodjies geëet nie, so my ma het ‘n klein hoekie van die broodjie se punt afgesny en dan het almal geweet dat dit myne was.

Deesdae sit ek die broodjie eers vir so 30 sekondes in die microwave sodat die kaas so bietjie smelt en dan op die kole… Dan raak die broodjie nie te crispy nie.  O, en smeer ‘n bietjie botter aan die buitekant van die brood terwyl dit op die rooster is!  Yummy!