Comments on: Demokrasie, Waddefok!?

By: Malcolm
Ek vind die komentaar uiters snaaks, maar dit is wel belangrik om te onthou dat ‘n opinie bly ‘n opinie. Om demokrasie effektief te laat geskied moet die mense van die land almal eers saam kan staan en besluit wat werklik demokraties is?

Indien die meerderheid mense “demokrasie” verkies as hul gekose bestel, wat gebeur dan van die minderheid wat ‘n ander bestel verkies? dus is my vraag wat is die ware betekenis van die moderne vorm van demokrasie my mede Suid-Afikaners? Ons moet onthou dat Suid-Afrika se toekoms is wat ons “haar” burgers daarvan maak, dus moet ons ophou komentaar lewer en werklik n donerse vreskil maak ongeag van ras en kultuur!

By: Worsbeursie
Man, Nataly, sterkte met die een. Ek kan nie regtig help nie behalwe om te sê Demos (mense) en Kratos (regeer) uit Grieks, is eintlik waaroor demokrasie gaan. Vir die mense om te ‘regeer’MOET hulle toegang hê tot publieke rekords soos die begroting byvoorbeeld. Dit is die media se plig om mense ingelig te hou oor sake wat hulle affekteer, sodat hulle, wanneer hulle gaan stem, stem vir die persoon wat dinge doen soos hulle dit wil hê. Sensorskap kan hierdie hele proses in die wiele ry, veral as die regering direk betrokke is by die proses. Daarom is dit belangrik dat die liggaam wat wet en orde toepas, geskei moet wees van die regering. Anders kan die ANC byvoorbeeld enige negatiewe stories oor hulself keer, of selfs joernaliste wat hulle negatief gesind is vervolg, soos in Zimbabwe gebeur het.

Iets anders wat interessant is, is dat die vryheid van spraak nooit absoluut is nie. Jy mag byvoorbeeld nie staatsgeheime bekend maak of stellings maak wat rassehaat bevorder nie. Jou reg op vryheid van spraak is minder belangrik as ander mense se reg op lewe, en hulle reg om nie teen gediskrimineer te word nie.

Sterkte met die taak.

By: Nataly
Demokrasie is iets anners regtag ek weet nie veel daarvan nie maar dit is snaaks.  Ek doen ‘n taak van wat die rol van die media in ‘n demokratiese gemeenskap is en dit moet die onderwerpe dek:  Vryheid van ontwikkeling, Sensorskap en toegang tot inligting.  Ek het nie ‘n idee wat om te sê nie so as iemand my dalk kan help sal ek dit waardeur ek het dit so gou as moontlik noodag.  Ek doen nou matriek en dit is net te veel politiek.  Ek is nie iemand wat hou van politiek nie so help asb.  Um julle kan my e-mail by nataly.gibbons(at)gmail.com as julle dalk vir my antwoord het.  Baie dankie!

Groete

Nataly

By: Robert
Die groot probleem met demokrasie is dat die wereld vir so lank net n keuse gehad het tussen dit, of die kommunistisie stelsel. Niemand het demokrasie bevraagteken, of as jy dit wel gedoen het was jy met die rooi kwas geverf en as kommunis afgeskryf.  Albei sisteme het hulle goeie punte en kan werk, maar hulle doeltreffendheid is, snaaks genoeg, maar afhangend van die tipe leiers wat die sisteem handhaaf.

Vraag: As n groep mense demokraties besluit om n ayatollah as leier te kies, en onder n streng geloofsorde voort te gaan, en sodoende meeste van hulle regte af te staan, is dit nog demokrasie?

Plato het n redelike goeie idee gehad: Meritokrasie. Dis dalk ‘n te ingewikkelde sisteem vir die mensdom, want dit behels die idee dat jy basies maar net die regte ou kies vir die regte werk. n President word gekies uit mense wat n geskiedenis het in grootbestuur. Jy kyk na CV’s en kies maar die beste kandidaat soos wat jy by n maatskappy sou doen. Is n land en die bestuur daarvan nie eintlik maar dieselfde as n groot maatskappy?

Soos jy se Beursie, mense is maar soos skape, hoe anders kan jy verduidelik dat sokker so gewild is?

Mark Twain het gese: “In religion and politics people’s beliefs and convictions are in almost every case gotten at second-hand, and without examination.”