Die gevolg van te veel vryheid

Dit is nou wat gebeur as mense nie gebliksem raak omdat hulle weirdo’s is nie. Jy sal nooit so iets in Afghanistan, die ou Rusland of Nazi Duitsland gekry het nie.

Jy sou ook nie kon Kerk toe gaan, lees wat jy wil, ‘westerse’ flieks kyk of sommer net Joods wees nie, maar dit is ‘n klein prys om te betaal. ;)

Relevante Stukkies:

  1. Die Kerk moet jammer sê vir gay musiek onderwyser.
  2. Skelms kry te veel krediet
You can leave a response, or trackback from your own site.

One Response to “Die gevolg van te veel vryheid”

  1. Trilwillem Trilwillem says:

    Gelukkig pas die tekkies by sy “designers” pakkie. Bietjie overdressed om vuilgoed uit te gooi as jy my vra

Leave a Reply

*

Subscribe to RSS Feed