“So, watter aircons het julle? Ek soek iets wat my knaters sal laat saamtrek. Ek wil my bier kan koud maak voor hom……… en my knaters”
Geen.
“So, watter aircons het julle? Ek soek iets wat my knaters sal laat saamtrek. Ek wil my bier kan koud maak voor hom……… en my knaters”
Geen.
So paar hangballas soos ‘n hokleeu!!!
Ek het eendag ‘n storie gelees van ‘n ou wat gesê het hy het so groot geskrik, hy’t skoon die plooie uit sy balsak geskrik!!
Hoekom hang een altyd laer as die ander een??
LMGA! Dit is moer groot skrik daai!
Die een is laer as die ander sodat die klokke kan swaai sonder om te klingel.
As dit so koud is dan moet jy n balla-klava dra.