Die foto is van die Facebook groep “Eendracht Maakt Magt” se foto bladsy af.
PS: Ek weet dit is ‘Macht’ nie ‘Magt’ nie, maar dit is hoe die groep dit spel.
Geen.
Die foto is van die Facebook groep “Eendracht Maakt Magt” se foto bladsy af.
PS: Ek weet dit is ‘Macht’ nie ‘Magt’ nie, maar dit is hoe die groep dit spel.
Geen.
Khaki n Persiese woord wat letterlik “stof” beteken en soos n ander beroemde “K” woord deur die Ingelse na ons land ingevoer.
Khaki-drag is sinoniem met die Boer of Afrikaaner, maar, is dit nog so n goeie idiee?
Waarheen die dae toe n mooi khaki safaripak of selfs n meer inmodiese two-tone hemp, n sekere reaksie van respek (n bietjie vrees dalk) uit die ander rassegroepe gekry het? Nie meer nie.
Na die hele Terre’Blanche debakel, en die aantuigings oor sy sekslewe (Haai wie sou dit nou kon glo?) is die reaksie teenoor khaki-drag ietwat anders. n Oogknik en glimlaggie, n opmerking oor jou bree skouers of stywe khakibroek en meteens weet jy jy word nou in n anderlig beskou en dis dalk nou tyd on in n mooi Polo hemp te bele. n Kwessie van Eendrag Maak Lag, Khaki is stof, maar pasop vir n stoffering.
‘n baaie ou joke: die awb se khaki uniform word Eugenes genoem.
ek was op kerkplein toe die perd gegly het. ek het worsrolle verkoop en was nie daar vir enige rede anders as dit nie.