Comments on: Ek is jammer dat ek nie ‘n Michael Jackson aanhanger is nie!

By: Trilwillem
Almal was so ingestel op Michael Jackson se lollery dat hulle die groot gevaar vir ons kinders misgekyk het.  Die ou speel met ons kinders onder ons oe.  Kyk bietjie hoe vatterig is Barney die dinosaurus met die kinders!

By: Worsbeursie
‘n Ander aspek van die hele ding is as jou liggaamsbeeld met jou selfbeeld begin inmeng. Die feit dat jy oorgewig is, rooi hare en sproete het, of dalk net vreeslike skewe tande, is nie veronderstel om jou selfbeeld aan te tas nie, net jou liggaamsbeeld. Dit maak jou immers nie ‘n swakker of slegter mens omdat jy vreemd of anders lyk nie. Sommige mense het baie meer met hulle ‘fout’ as rooi hare (nie dat rooi hare ‘n ‘fout’ is nie, baie rooikoppe is bliksems sexy!), soos ‘n swak hart, hemel-hoë cholesterol of ‘n skulpvis allergie, maar omdat niemand dit kan sien nie, maak dit nie juis ‘n groot verskil aan hulle selfbeeld nie.

Die mensdom is heeltemal te oppervlakkig, en dit is regtig jammer, maar dit gaan nie gou verander nie. Ek wens net so paar mense kon dit besef, en hulle waarde begin skat aan wat hulle weet en hoe hulle is, nie hoe hulle lyk nie, want soos in Bruce Jenner se geval hierbo, is daar nie veel wat jy daaraan kan verander sonder om soos ‘n frats te lyk nie.

By: Nick
Het vandag van hierdie ou ook gelees

http://tv.yahoo.com/news/article/tv.accesshollywood.com/bruce-jenner-family-his-plastic-surgery-20090715;

Ek dink die meeste mense haat hulself, en dan verander hoe hulle lyk deur om hulself te sny ens.  As jy iemand ken wat dit al gedoen het, dit is fokken seer.  Dan doen hulle dit oor en oor.  So daar is daai groep, wat zero self esteem het, en dan die groep wat sien hoe ander aangaan en is so verlief op hulself hulle sal enigiets doen vir aandag.  Albei is siek.

Ek glo as jy op jou beste wil lyk, gaan oefen.  Bou natuurlike spiere, natuurlike gesondheid.  Wie wil nou met ‘n stuk plastiek sit?

By: Worsbeursie
Snaaks dat jy dit noem, ek glo ook hy het glad nie van homself gehou nie. Hy wou so graag iemand anders wees.

Dit is moeilik om so iemand te verafgod, maar dit is wat miljoene mense gedoen het. Vreemd….

By: Nick
Howzit

Stem baie hiermee saam.  Ek was ook baie ‘sad’ toe ek hoor hy dood is, nadat die afgelope paar jaar so tragies was inelkgeval.

Het ook zero van sy albums gekoop, maar natuurlik baie van sy ‘early stuff’ gehou, soos wat jy noem.

Ek dink ons kan baie van hom leer, ten opsigte van wat dit wys van ons.  Hy’t homself gehaat – wel, hoe hy lyk.  Baie van dit het van homself gekom.  Hy’t ook vir homself en ander gelieg, net soos die media lieg en twee gesig, een minuut se hulle hy is a freak, dan ‘n hero, en skielik gebruik hulle net fotos van hom uit die 80′s.

Was hy ‘n gay pedofiel?  Heel waarskynlik. Hoekom wou hy soos ‘n vrou lyk? Hoekom, die aand nadat hy sy kop gebrand het, in die Pepsi ad, het hy Dexter uitgeneem vir ete, van daarna die outjie gebad ens.  Hy was ‘n groot manipuleerder.  Was hy ‘n nice mens?  Maybe. Minder ‘n skurk as jy Pa Joe. Maar wys ook dat iemand wat baie geld het maar kak judgement – wat hulle aan hulself kan doen as niemand hulle teenstaan nie.