Comments on: Ek praat met dooie mense, nee nie regtig nie.

By: Worsbeursie
Ek het gelukkig geen idee van wie jy praat nie, maar die feit dat al die ander psychics kakpratende leuenaars is beteken nie dat sy nie dalk die enigste ‘genuine article’ is nie.

By: Lisa
Het julle gesien onse langerige korterige dikkerige dunnerige Marietta is terug?

By: Worsbeursie
Jip, fokkers!

Dit is regtig hartseer hoe graag mense wil glo, so graag dat hulle enige stront glo. Selfs nadat daar wild geredigeer is aan die shows, is dit steeds skokkend hoe min informasie van die ‘siener’ af kom, en nie van die slagoffer nie. Dan is daar al die foute wat hulle maak, die mense ignoreer net eenvoudig al die foute, en gaan mal oor die goed wat reg is.

By: Lisa
Dis altyd vir my moer snaaks! Tot ek sien hoe emosioneel dit die arme dwase mense maak wat actually betaal om na sulke kak te gaan luister. Soos onse eie Marietta wat gewoonlik vir my lyk of sy een van die “geeste” is wat sy kwansuis mee “chat”

Sies vir julle, julle selfsugtige bedriers!

Fokkers!!!!